Vakansiegangers en inwoners het die tiende uitgawe van die Boknes Kersmark hierdie week begeesterd bygewoon. “Dit was die beste opkoms in tien jaar,” meen lid van die koordinerende span, Riana Smith. “’n Groot sukses. Daar was baie mense…